Die aand saam met ons en Jan Rhaap by die Herberg Hotel was nou vir jou lekker. Was jy hier? Indien nie moenie kommer nie, hou net ons webtuiste dop vir die volgende gesellige kuier waar jy baie welkom is om saam met ons te kom ontspan.

Herberg Hotel in Oranjeville