Kos, spyseniering, gebak en kookkuns het min of meer dieselfde betekenis waar dit die etimologie van woorde betref.
Wanneer Jy praat oor die sappigheid, varsheid en verskeidenheid van ons wye verskeidenheid geregte,wat esteties aangenaam en prontuit heerlik op alle sensoriese vlakke is, herdefinieer ons kombuis die betekenis van uitmuntende kwaliteit.
Jy sal bly wees dat jy besluit het om by ons te bly by
Die Herberg Hotel in Oranjeville.
Spesifieke Voedsel Voorkeur
Het u eneige voorkeur wanneer dit by die voorbereiding van voedsel kom?
Bv. "Gluten Free" of "Vegetaries".
Dit is geen probleem vir ons kombuis nie, laat weet ons net. Dit is ons missie om jou hier te laat tuisvoel. Kom kuier gerus.